Jack May

Jack May
Geboortenaam Jack Wynne May
Geboorte (1922-04-23)23 April 1922
Sterfte 19 September 1997 (op 75)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jack May (23 April 1922 – 19 September 1997) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Man Who Would Be King (1975) en in die televisiereekse Vanity Fair (1956) en Adam Adamant Lives! (1966).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search